Image for Karoo-Kantate

Karoo-Kantate

See all formats and editions

Die verhaal van Jeanne Labuschagne - of Jannie Lappies - wat vir 'n kort vakansie uit 'n kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, 'n wereldbekende dirigent en komponis, woon.

Jannie se lewe verander handomkeer wanneer die dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om 'n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing.

Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624062716 / 9780624062714
Ebook
02/09/2013
Afrikaans
160 pages