Image for Die Klein Rooi Brandweerwa

Die Klein Rooi Brandweerwa

Henderson, LindaBunge, Bianca(Translated by)
See all formats and editions

Die Klein Rooi Brandweerwa het 'n gelukkige lewe gehad- tot eendag, toe twee nuwe brandweerwaens in sy motorhuis inry.

Hy was seker dat hy nie meer verlang of nodig sou wees nie.

Dit het hom baie hartseer gemaak. Maar toe eendag, was daar 'n brand in sy rustige dorpie.

Vind uit wat gebeur met die klein brandweerwa. Hierdie verhaal sal jou kleintjie (ouderdomme 3-5) wys dat selfs wanneer iets sleg gebeur, kan daar nogsteeds 'n gelukkige einde wees!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£2.28
Product Details
Babelcube
1071557556 / 9781071557556
eBook (EPUB)
27/07/2020
English
1 pages
Copy: 20%; print: 20%