Image for Boas Mei is verward

Boas Mei is verward

See all formats and editions

Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wereld.

So verward is Boas dat hy in die hospitaal beland. Maar oor een ding is hy nie verward nie: wat die probleem in sy kop is.

Geleerde dokters kom naby vuisslaan oor daardie probleem.

Die breinchirurg proe al die Nobelprys n hy sy studie oor Boas se brein gepubliseer het.

Die neuroloog se vuil bek grens aan Tourette- sindroom soos sy stoei met die probleem.

Die dokters lyk maller as Boas self, maar selfs dt help nie.

Daar is geen handboek vir wat Boas se kop makeer nie.

Tot hulle hom huis toe stuur. En hy sy storie op die kamermuur begin uitskryf. 'n Beter een, want sy ware storie is nie mooi nie. Tinus Horn se aangrypende roman ondersoek geweld en skuld en hoe naby leuens soms aan die waarheid loop.

Read More
Available
£8.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1415206627 / 9781415206621
eBook (EPUB)
01/05/2015
Afrikaans
184 pages
Copy: 10%; print: 10%