Image for Ontydig (Fantasie)

Ontydig (Fantasie)

See all formats and editions

Juliette het altyd gedink die stories oor haar oupa se sakhorlosie wat oor magiese kragte beskik is sommer versinsels.

Maar nou bevind sy haarself driehonderd jaar in die toekoms, nadat sy en Juli, haar verlangse nasaat, plekke en tye geruil het.

Luan Beukes het sy hande vol met die vrou wat sy aangenome suster se plek kom inneem.

Hy ontdek dat hy dit geniet om haar touwys te maak in die kompleksiteite van die moderne tyd, want hierdie vrou maak iets in hom wakker wat hy nooit te wagte was nie.

Juliette ontdek op haar beurt weer 'n innerlike krag en begin stadig maar seker aanpas in die moderne wereld.

Boonop begin sy vir Luan leer ken en dis nie lank voordat hy haar hart behoorlik by haar nuwe moderne klere wil laat uitspring nie.

Dalk was die omruiling toe nie so ontydig nie...

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Romanza
1776352041 / 9781776352043
eBook (EPUB)
01/09/2022
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%