Image for Ek kies steeds die kerk

Ek kies steeds die kerk

See all formats and editions

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van die kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie.

En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk . . . Neels Jackson, bekende godsdiensskrywer en redakteur van die Kerkbode, is een van di mense, en in Ek kies steeds die kerk beskryf hy die vyf hoofredes waarom hy steeds in die kerk bly.

Die boek bevat die beste van sy rubrieke wat verskyn het in Beeld, Rapport, By en e-Hervormer, en vier s 20 jaar se in-diepte verslaggewing oor kerksake en geloof. 'n Paar hoogtepunte is sy onderhoude met bekendes soos Bobby Fischer, Yolanda Dreyer, Hashim Amla, Isak Burger, biskop Desmond Tutu en Adriaan Vlok.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796318093 / 9780796318091
Ebook
20/07/2014
Afrikaans
192 pages