Image for Virus

Virus

See all formats and editions

Net sewe dae. Dis al wat nodig is om die wereld tot stilstand te ruk. 'n Week gelede was Jake nog 'n doodgewone sewentienjarige.

Nou is hy een van die enigste oorlewendes in 'n verwoeste stad.

Daarom vat hy die pad op soek na sy pa. Maar na die uitbreek van die virus is die wereld 'n vreemde, skrikwekkende plek waar gevaar om elke draai skuil en waar jy nooit seker is wie jy kan vertrou nie.

Virus is 'n opwindende eerste in Afrikaans - 'n aksiebelaaide kombinasie van wetenskapfiksie-jeugroman en strokieskuns.

Read More
Available
£7.56
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799347663 / 9780799347661
eBook (Adobe Pdf)
25/05/2010
Afrikaans
116 pages
Copy: 10%; print: 10%