Image for Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante

Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante

See all formats and editions

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ... Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om simpel poetse te bak. En boonop word daar stories vertel oor 'n nare gedaante wat in die bosse by die kampterrein rondsluip ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.00
Product Details
LAPA Uitgewers
0799361887 / 9780799361889
eBook (EPUB)
15/05/2013
Afrikaans
33 pages
Copy: 10%; print: 10%