Image for Padlangs met God: 90 Dagstukkies vir jou lewensreis

Padlangs met God: 90 Dagstukkies vir jou lewensreis

See all formats and editions

In hierdie splinternuwe dagstukkieboek wat in grootdruk verskyn, skryf die geliefde skrywer Hennie Symington oor kwessies waarmee elke vrou te doen kry.

Omdat sy self 'n ma en beroepsvrou is, kan sy met gesag skryf oor al die daaglikse slaggate: soms ernstig, soms met humor, maar altyd met die oog gevestig op God se Woord waaraan sy haar lewe meet.

Sy skryf oor onderwerpe soos die volgende:

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796315914 / 9780796315915
Ebook
27/11/2012
South Africa
Afrikaans
220 pages