Image for Stories Uit My Stasie Straat Kombuis

Stories Uit My Stasie Straat Kombuis

See all formats and editions

Sjef Mynhardt Joubert maak al die afgelope vyf jaar kos in sy Stasie Street Kitchen in die Paarl in die Wes-Kaap waar hy etes vir betalende gaste aanbied, as gasheer vir mediabekendstellings optree en sy huis as kreatiewe ruimte en foto-ateljee inspan.

Stories uit My Stasie Straat Kombuis is 'n weerspieeling van sy kombuis en die etes wat hy daar voorsit.

Mynhardt vermeng alles wat hy doen met sy geesdrif, lewenslus en liefde vir kos wat gespruit het uit sy lewenservarings, van sy kinderjare op 'n plaas in die Oos-Vrystaat tot sy reise oor die wereld heen en deur Suid-Afrika.

Lesers (en tuiskokke) word deur toeganklike resepte deel van hierdie ervarings.

Sluit by hom aan in die ruimhartige en warm omgewing van sy Stasie Street Kitchen en skep jou eie verruklike kookkuns, gemaak met joie de vivre en armsvol liefde.

Read More
Available
£12.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1485900956 / 9781485900955
eBook (EPUB)
01/03/2022
Afrikaans
176 pages
Copy: 10%; print: 10%