Image for Die moed om vir vandag te leef (eBoek): ... want God laat die lewe hier en nou gebeur, een dag op 'n slag

Die moed om vir vandag te leef (eBoek): ... want God laat die lewe hier en nou gebeur, een dag op 'n slag

See all formats and editions

Almal beplan vir die dag van more. Maar baie mense leef so 'n besige lewe en is so gefokus op more dat hulle van vandag vergeet.Ons maak dikwels vandag reeds gebruik van more se energie.

Maar is dit wat God vir sy kinders wil h Wat s God van vandag?

Na deeglike Skrifstudie oor hierdie vraag het topverkoper-outeur Stephan Joubert drie ontdekkings gemaak wat hy in DIE MOED OM VIR VANDAG TE LEEF deel, naamlik:- God het die wreld gemaak teen die spoed van een dag op 'n slag. - God versorg sy skepping teen die spoed van een dag op 'n slag. - God bring geestelike vernuwing in sy kinders se lewe teen die spoed van een dag op 'n slag.

In sy gemaklike geselstrant maak Stephan Joubert lesers bewus van die dinge wat hulle energie steel en wys hy lesers wat hulle kan doen om 'n gelukkiger en produktiewer vandag te kan beleef.

DIE MOED OM VIR VANDAG TE LEEF is 'n moet-lees vir almal wat graag wil ontdek hoe hulle genoeg moed kan h om vandag voluit te leef.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431601411 / 9781431601417
Ebook
27/02/2007
Afrikaans
180 pages