Image for Kosmos en komete

Kosmos en komete

See all formats and editions

Die Afrikaanse Rupi Kaur Kosmos en komete is die debuutbundel van Instagram en Facebook digter, Kaalwoorde.

Die sukses van die jong digter op sosiale media word toegeskryf aan haar toeganklikheid.

Sy verwys na haar gedigte as bepeinsings oor gevoelens en gebeure, aansporings om te droom, en gedagtes wat die leser los met positiwiteit.

In hierdie bundel val die klem op reise deur verskillende landskappe - fisies sowel as emosioneel.

Kaalwoorde se gedigte is romantiese mymeringe oor die skoonheid van eenvoudige dinge soos 'n veld vol kosmos, sowel as drome wat soos komete die ruimte ingestuur word

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£9.25
Product Details
Lapa Publishers
0639606296 / 9780639606293
eBook (EPUB)
06/04/2021
English
96 pages
Copy: 10%; print: 10%