Image for grond/Santekraam

grond/Santekraam

See all formats and editions

Met die nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en denkende digter in Afrikaans.

Die landskappe Klippenkust en Skipskop figureer in die gedigte, en ook die karakters Klippie Klip-kop en Sara-Slim-meisie, en Herrij Autshumao en Van Riebeeck.

Skeepswrakke onderwater word simbool van verledes wat nooit opgediep is nie.

En "oorvertel" van die geskiedenis word uiteindelik "andervertel", met ironie, fyn humor en 'n spel met taal. grond/Santekraam is 'n uitsonderlike bundel, en verryk die huidige kanon van Afrikaanse poesie.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Kwela
0795703805 / 9780795703805
Ebook
15/07/2011
Afrikaans
64 pages