Image for God hoor as ek bid (eBoek)

God hoor as ek bid (eBoek)

See all formats and editions

Net soos sy mamma wil Pieter ook 'n spesiale gebedshoekie he - die perfekte plek om met God te praat!

Maar waar sal dit wees? Onder sy bed? In die boomhuis? Waar sal God hom die beste kan hoor? Pieter gaan op 'n prettige reis op soek na die perfekte gebedshoekie.

GOD HOOR AS EK BID, met sy lekker rym-teks, leer kinders dat so 'n plekkie belangrik is, maar ook dat God hulle hoor, maak nie saak waar hulle is nie.

GOD HOOR AS EK BID sluit aan by die roman DIE OORLOGSKAMER wat gebaseer is op die fliek War Room.

Agter in die boekie is ook besprekingsvrae vir ouers en kinders.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431615862 / 9781431615865
Ebook
11/11/2015
Afrikaans
28 pages