Image for Blasjan en die Blou Kitaar

Blasjan en die Blou Kitaar

See all formats and editions

Sebastian of Basjan beskou homself as 'n 'verloorder' en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is.

Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het.

Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad na 'n sorgvrye grootword op 'n plaas.

Sy voorkoms is ongewoon - blonde hare, blou oe, blas vel - en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan.

Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie.

Sy jong lewensverhaal volg 'n pad van verdrukking en beproewing en 'n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes.

Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel, 'n band te begin, en aan 'n talentkompetisie deel te neem.

Hy ontdek selfs sy eerste liefde. Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.

Read More
Available
£4.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1485900492 / 9781485900498
eBook (EPUB)
01/09/2018
Afrikaans
160 pages
Copy: 10%; print: 10%