Image for Paulus (Eboek): Die Indringer-apostel Wat Die Evangelie Gered Het

Paulus (Eboek): Die Indringer-apostel Wat Die Evangelie Gered Het

See all formats and editions

Waar kom Paulus vandaan? Hoe is dit dat die helfte van die boeke van die Nuwe Testament uit sy pen gevloei het?

Hy was nie een van die dissipels nie. Hy het Jesus nie persoonlik geken toe Jesus op aarde was nie.

Hy verwys ook nie in sy briewe na Jesus se lewe of sy werk of sy woorde nie.

Kortom, Paulus skryf sy eie vorm van die evangelie. Dit is hier waar Adrio Knig begn met sy reis oor Paulus.

Paulus beredeneer die evangelie. Adrio kyk na Paulus se werk, sy lewe, sy persoonlikheid, sy herkoms en vele meer.

So skep hy 'n platform van waar die leser na Paulus se boodskap kan kyk in die vele Bybelboeke wat hy geskryf het.

Paulus se boodskap neem toe in waarde as jy weet wie hierdie man werklik was.

PAULUS is 'n insiggewende boek wat beloof om 'n nuwe wreld vir elke leser oop te maak.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431617881 / 9781431617883
Ebook
10/01/2017
Afrikaans
396 pages