Image for Vriende en verraad: Karatekas #1

Vriende en verraad: Karatekas #1

Part of the Karatekas series
See all formats and editions

Warren het in die laaste kampioenskappe die beste in die dojo gevaar.

Hy ontdek dat sy beste vriend, Divan, wat al 'n rooi gordel het, bedreig voel deur hom.

Die verhouding tussen hulle versleg toe Warren ook gekies word om na die groot kampioenskap in Durban te gaan.

Warren vind uit dat sy ma nie genoeg geld het om die inskrywingsgeld te betaal nie.

Hy wil sterf van teleurstelling. Kyla bring al hoe meer tyd by Warren deur en hy vertrou Divan al hoe minder.

Gaan Warren by die kampioenskap in Durban uitkom? Hoe gaan hy kies tussen Divan en Kyla ?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Random House
1432305417 / 9781432305413
Ebook
23/09/2014
English
60 pages