Image for Susanna M Lingua Omnibus 4

Susanna M Lingua Omnibus 4

See all formats and editions

Die nuwe dokter: In die teater maak die nuwe chirurg, dokter Konrad Schmidt, die lewe vir Marisa Brennen, bekwame teatersuster, bitter moeilik. 'n Klomp kwaadwillige leuens verjaag haar uiteindelik uit die hospitaal.Stille Rus: Lisa en Martyn Adelaar se huwelik is gelukkig.

Hy is aansienlik ouer as sy en sy vyandiggesinde kinders oortuig hom uiteindelik dat sy met bybedoelings met hom getrou het.

Sal hulle huwelik dit oorleef?Wonder van die liefde: Almal is oortuig daarvan die graaf Fernando de Serradinho is verlief op Theresa.

Almal behalwe Theresa. Sy weet die graaf glo nie aan liefde nie en vergesel haar net oral om te voorkom dat sy die mans op sy eiland verlei.

Read More
Available
£8.86
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799353841 / 9780799353846
eBook (EPUB)
01/04/2014
Afrikaans
399 pages
Copy: 10%; print: 10%