Image for 'n Lang, vreemde pad

'n Lang, vreemde pad

See all formats and editions

Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met die van markies Germano de Nobrega gekruis het nie.

Hul liefde raak 'n verterende vlam . . . tot 'n jaagduiwel op 'n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op 'n vreemde kronkelpad geplaas word.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624064425 / 9780624064428
Ebook
12/03/2013
Afrikaans
158 pages