Image for Die kapokdokter

Die kapokdokter

See all formats and editions

Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word.

Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n militre chirurg se assistent.

Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande s bendruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel.

Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis hy praat dan selfs van A keisersnee! ontsenu menige plaaslike arts.Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis l.

Read More
Available
£10.48
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Umuzi
1415211167 / 9781415211168
eBook (EPUB)
01/10/2022
South Africa
Afrikaans
168 pages
Copy: 10%; print: 10%