Image for Toe Ons in Ghrieshuis Was

Toe Ons in Ghrieshuis Was

See all formats and editions

Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp?

Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly.

Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan werk nie.

Die Ramp wat alles verander het. Maretha Maartens skryf met haar ervare skrywershand 'n deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£6.65
Product Details
Lapa Publishers
1776351444 / 9781776351442
eBook (EPUB)
01/03/2022
Afrikaans
176 pages
Copy: 10%; print: 10%