Image for Springbok-rugbyvasvra: 1001 vrae en antwoorde

Springbok-rugbyvasvra: 1001 vrae en antwoorde

See all formats and editions

Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nog gelok?

Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland?

Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad? Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers!

Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in 'n hoogs vermaaklike manier: dit bevat 1001 vrae en antwoorde.

Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor di sportsoort waaroor almal gaande is.Di deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe.

Die boek het twee afdelings: toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling.

Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind.

En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in - die beste spelers van alle tye in een superspan.

Prettig, informatief en feitelik - 'n mt-lees vir almal wat rugbymal is.

Read More
Available
£5.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1770229949 / 9781770229945
eBook (Adobe Pdf)
01/11/2015
Afrikaans
273 pages
Copy: 10%; print: 10%