Image for Die Wraak Van Knor

Die Wraak Van Knor

Menten, ToscaHees, Elly(Illustrated by)Kleyn, Shane(Translated by)
See all formats and editions

Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie.

Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu.

As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie.

En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie ...Of juis?

Jy sien: Bette Babs kry op haar verjaardag 'n varkie van haar oupa.

Sy noem hom Knor. Dit lyk miskien of Bette 'n oulike oupa het, maar het hy Knor vir haar gegee omdat hy wil inskryf vir die VVVVVV, die Vereniging Vir Vleisware Van Vars Varke, se worswedstryd?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.00
Product Details
Protea Boekhuis
1869195213 / 9781869195212
Paperback / softback
21/02/2012
South Africa
126 pages, Full colour illustrations
150 x 230 mm, 240 grams
Children / Juvenile Learn More