Image for Oorfone En Oefenfietse

Oorfone En Oefenfietse

See all formats and editions

Karli Visser is 'n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie.

Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van 'n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein.

Sybrand Naude is 'n biokinetikus by 'n vooraanstaande hoerskool.

Hy geniet sy werk, maar sy groot droom is om sy eie praktyk te he.

Dalk is hierdie openbare sirkus saam met Karli en haar radioprogram net die hupstoot wat hy nodig het.

Al probleem is dat Sybrand ongeletterd in die taal van die liefde is, en hopeloos wanneer dit kom by vrouens.

Gaan Karli hom uit sy penarie kan red sodat hy ook geluk kan vind?

Of is hy 'n verlore saak?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
1776354834 / 9781776354832
eBook (EPUB)
01/09/2022
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%