Image for Engele - ware verhale: Wat engele vir ons doen

Engele - ware verhale: Wat engele vir ons doen

See all formats and editions

Is daar regtig engele tussen ons? Is hulle waarlik boodskappers van God wat syliefde aan mense wys, hulle beskerm, hulle oortuig en lei?

En indien dit so is, watterinvloed het hulle op jou lewe?Daar is baie wanopvattings oor engele, en tog bevat die Bybel duidelike inligtingoor hul doel en die rol wat hulle speel.

In hierdie omvattende gids leer RobertMorgan ons dat engele wel bestaan en 'n aktiewe rol speel in die mensdom se belange.

Hier sal jy antwoorde kry op vrae soos: Hoe lyk engele?

Is daar engele tussen ons? Het ek regtig 'n 'beskermengel'? Hoe kan ek engele herken?Engele - ware verhale bevat suiwer Bybelse onderrig oor die onderwerp van engeleen ware verhale van ontmoetings met engele in die lewens van doodgewonemense.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Struik Christian Media
1415322112 / 9781415322116
Ebook
01/05/2012
English
160 pages