Image for Ena Murray Omnibus 32

Ena Murray Omnibus 32

See all formats and editions

In Ter wille van ons drome leer vier vroue mekaar in 'n ginekoloog se spreekkamer ken.

Elkeen begeer met haar hele hart 'n eie kindjie . . . maar vrugbaarheidsbehandeling sal eenvoudig nie help nie.

En dr. Van Warmelo stel ingrypende alternatiewe voor - aanneming, kunsmatige inseminasie, surrogaatmoederskap . . .En in Kinders van KIS word die aangrypende tweeluik afgesluit.

Dit is twintig jaar later, en dit is nou dat daar geoordeel kan word of die ingrypende prosedures van destyds in dr.

Van Wazrmelo se spreekkamer suksesvol was . . . al vier vroue se lewens het intussen radikaal verander, en nie almal se huwelike is meer ewe sterk nie.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624053946 / 9780624053941
Ebook
10/05/2012
Afrikaans
512 pages