Image for Seile op die horison

Seile op die horison

See all formats and editions

Angelique Viret, diensmeisie van die adellike Jeanette du Val, word omgekoop om in die lelike eendjie se plek na die goewerneursbal vir die markies te gaan.

Die beloning? Haar vryheid . . . Op een voorwaarde: Aspoestertjie mag geen drome oor 'n prins op 'n wit perd koester nie.

Sy is bloot die pragtige, vurige pion in die gravin se hande om markies Claude le Grand vir haar eie dogter aan te keer.

Maar wat gaan die loon vir hierdie verraad wees? Bedrog bly nooit ongestraf nie - maak nie saak uit wie se hand die straf kom nie.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
062407076X / 9780624070764
Ebook
30/06/2014
Afrikaans
224 pages