Image for 150 Stories.

150 Stories.

See all formats and editions

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniel se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk!

Nataniel is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog.

Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom 'n belangrike stem in ons kultuur en samelewing.

Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans en Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop2, When I was), sowel as 10 nuwe stories.

This extensive collection of stories by the inimitable Natanil will make an ideal Christmas gift for any of his fans!

His unique voice and style, his quirky and sharp humour, his empathy for the outcast and outsider, make him an important voice in our society.

The collection includes almost all his stories (English and Afrikaans) from his older books which are now out of print (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop When I was), as well as 10 new stories.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798166657 / 9780798166652
Ebook
30/08/2014
Afrikaans
520 pages