Image for Reenboogrant Tieners 1: Partyties en penaries

Reenboogrant Tieners 1: Partyties en penaries

See all formats and editions

Shani is keelvol. Vir wat mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie?

Sy is amper sestien, maar haar pa behandel haar asof sy 'n babatjie is.

Maar waar Japie en Rachelle is, is daar altyd moeilikheid.

En Shani, Sunette en Dolf het nie een 'n idee hoe groot die moeilikheid hierdie keer gaan wees nie...

Read More
Available
£2.95
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799356166 / 9780799356168
eBook (EPUB)
24/02/2012
Afrikaans
92 pages
Copy: 10%; print: 10%