Image for Reenboogrant Tieners 3: Raves en rugstekers

Reenboogrant Tieners 3: Raves en rugstekers

See all formats and editions

Hoerskool Reenboogrant is in rep en roer omdat iemand graffiti teen die skool se muur geverf het.

Maar Sunette en Shani steur hulle nie veel aan al die opwinding nie.

Shani is gefassineer deur die geheimsinnige Jacques.

Is dit waar wat almal se - dat Jacques dwelms verkoop?

Read More
Available
£2.95
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799356182 / 9780799356182
eBook (EPUB)
24/02/2012
Afrikaans
78 pages
Copy: 10%; print: 10%