Image for Dans, Jenna

Dans, Jenna

See all formats and editions

jenna is versot op dans. sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. daarom droom sy oor 'n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om 'n winterskool in die kaap en 'n vertoning van die russies balletgeselskap gratis by te woon. maar sy hou nie rekening met die jaloerse mineke en haar ma se onderduimse planne nie ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.73
Product Details
LAPA Uitgewers
0799389633 / 9780799389630
eBook (EPUB)
07/03/2018
English
63 pages
Copy: 10%; print: 10%