Image for Nommerpasdeksel

Nommerpasdeksel

See all formats and editions

Die man langsaan wil by haar intrek ... June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie.

Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar en haar tienerdogter, Keira, A tuiste te skep en het haar eie geluk opsy geskuif.

Totdat sy vir sexy Scott Hunter, die bekende televisieaanbieder, in A kroeg ontmoet.

Sy reisprogram is nie verniet so A sukses nie. Daai hartlikheid en sjarme voor die kamera is nie aangeplak nie.

Om nie van sy oorredingsvermoe te praat nie. Voor sy kan keer, trek sy na die perfekte huis vir haar en Keira en die verleidelike Scott is haar buurman ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
1776351967 / 9781776351961
eBook (EPUB)
01/03/2022
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%