Image for Hoe om 'n goeie kind groot te maak

Hoe om 'n goeie kind groot te maak

O'Dwyer, StarbuckDreyer, Liezl(Translated by)
See all formats and editions

Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis (beide humor en in opstel kategoriee), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se genot.

Deur onderwerpe soos eerlikheid, lojaliteit, moed, harde werk, deursettingsvermoe en liefde te ondersoek, is Hoe om 'n goeie kind groot te maak gewaarborg om jou te laat lag met stories wat outentiek, universeel in tema is en geskik om gesprekke oor die belangrikheid van karakter bou en integriteit te begin.

Hoe om 'n goeie kind groot te maak is hoogs vermaaklik en betekenisvol, en een van die beste boeke oor ouerskap en grootword wat jy ooit sal vind.

Read More
Available
£4.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Green Chair Publishing
1507144040 / 9781507144046
eBook (EPUB)
14/04/2018
Afrikaans
1 pages
Copy: 20%; print: 20%