Image for Bosveldparadys Se Nuwe Sjef

Bosveldparadys Se Nuwe Sjef

See all formats and editions

Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te he soos 'n eie kind.

Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir 'n slypsteen.

Sal hul liefde die wankelrige eerste tree oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek - Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters.

Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so A oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie.

Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in A netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie.

Al wat hy kortkom is A voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
LAPA Uitgewers
0799393614 / 9780799393613
eBook (EPUB)
01/02/2019
English
60 pages
Copy: 10%; print: 10%