Image for Liefde Vir 'N Prins

Liefde Vir 'N Prins

See all formats and editions

Die Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word.

Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoe om eendag onafhanklik te wees.

Waarmee sy egter nie tred hou nie, is die feit dat die hart hom nie laat voorskryf nie.

Deur die loop van jare het die Prins-boeties ontwikkel in aantreklike, selfversekerde jong mans, en tydens A gesinsvakansie by die see ontdek Delmarie dat sy in diep-diep moeilikheid is.

Dit is immers een van haar "broers" teen wie sy haar hart moet staal, en sy moet probeer kophou om nie die grense van haar aanneemfamilie se lojaliteit te oorskry en hul vertroue in haar te skaad nie.

Want hoe sal sy haar tweede stel ouers teleurstel as sy vir hulle moet vertel wat in haar hart brand?

Veral as die gevoelens vir iemand is wat, deur die wreld en haar aanneemouers gesien, veronderstel is om haar broer te wees?

A Broer wat dit ook telkemale duidelik gemaak het dat hy haar nie in die familie wil h nie!

Read More
Available
£3.19
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776359259 / 9781776359257
eBook (EPUB)
01/08/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%