Image for Liefde per dosyn

Liefde per dosyn

See all formats and editions

Muskiekonderwyseres Christa van Graan moet teen haar sin op A afgelee plaas gaan skoolgee.

Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit.

Sou hy haar na al die jare onthou? En is hy steeds so A gemene buffel?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624074110 / 9780624074113
Ebook
29/03/2015
Afrikaans
1 pages