Image for Hart Van Kant

Hart Van Kant

See all formats and editions

Is daar vir hulle 'n toekoms?Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef.

Sy het al drie SteelySisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof.

Daar is egter A klippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sydeur die Steely Sisters leer ken het. Clinton red weggooi-perde omdat hy self A weggooi-kind was.

Hy soek niehulp nie, veral nie van A beeldskone vrou wat sy kop deurmekaarkrap nie. Die liefde is egter sterkter as vooropgestelde idees en die twee besef vinnigdat die aangetrokkenheid tussen hulle dalk tot meer kan lei.

Maar Amandais verloof en die wreld wag in afwagting vir haar troue, en Clinton is steedsdie man met die duister verlede.

Is daar vir hulle 'n toekoms?

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
0639609678 / 9780639609676
eBook (EPUB)
01/09/2021
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%