Image for Plus Een

Plus Een

See all formats and editions

Lindi en Jaco is beste vriende. Jaco se sexy broer, Jan-Adriaan Theron, is egter van die opinie dat sy 'n fortuinsoeker is wat sy broer om die bos probeer lei.

Na Jan-Adriaan haar 'n bevordering kos en haar dan boonop soen dat sy sterre sien, wil Lindi nog minder met haar beste vriend se ouer broer te doen he. Wanneer Jaco 'n besering opdoen, staan Jan-Adriaan in as Lindi se plus een vir haar sussie se troue in Namibi Sy weet nie hoe sy haar ouers gaan laat glo sy hou van die man wat 'n doring in haar vlees is nie.

Die vonke spat behoorlik tussen hulle en Lindi val baie harder vir Jan-Adriaan as wat sy verwag. Ongelukkig dink hy steeds sy is 'n gewetenlose fortuinsoeker, veral omdat sy met oorgawe op sy liefkosings reageer die oomblik toe Jaco uit die prentjie is.

Maar die hart bly soek na sy plus een, maak nie saak hoe hard daarteen baklei word nie.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.19
Product Details
Lapa Publishers
1776359992 / 9781776359998
eBook (EPUB)
01/08/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%