Image for Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

Sasol 300 Maklik Sigbare Voels in Suider-Afrika

See all formats and editions

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voels in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoelkykers.

Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto's van 300 van die streeks se voels wat die maklikste te sien is.

Vir elke voel bied die boek: eenvoudige teks met onder meer 'vind dit;' 'identifiseer dit' en 'verstaan dit'; illustrasies en foto's in volkleur; 'n verspreidingskaart; die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale; gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes, omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voels.

Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voelkykers en buitelewe-entoesiaste.

Read More
Available
£6.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1775843475 / 9781775843474
eBook (Adobe Pdf)
01/09/2015
Afrikaans
168 pages
Copy: 10%; print: 10%