Image for Liefdesboodskap

Liefdesboodskap

See all formats and editions

Na 'n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders.

Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel.

Sebastiaan was nog altyd daar - "om haar op te pas", soos hy dit stel.

Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring.

Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ...?

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799359742 / 9780799359749
eBook (EPUB)
01/06/2013
Afrikaans
114 pages
Copy: 10%; print: 10%