Image for In Die Land Van Pamperlang

In Die Land Van Pamperlang

Rode, LindaStrauss, Johann(Illustrated by)
See all formats and editions

'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar.

Dit bevat klassieke feeverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a.

Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a.

Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is.

Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798164433 / 9780798164436
Ebook
25/10/2013
Afrikaans
200 pages