Image for Stalmaats 12: Afkseidsrit

Stalmaats 12: Afkseidsrit

See all formats and editions

Daar le 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor.

Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai.

By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras.

Boonop moet hulle help om 'n spesiale "akteur" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig.

Maar dan gebeur iets wat alles deurmekaarkrap ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.56
Product Details
LAPA Uitgewers
0799355801 / 9780799355802
eBook (EPUB)
01/05/2012
Afrikaans
45 pages
Copy: 10%; print: 10%