Image for Stalmaats 2: Totsiens, Sugarplum

Stalmaats 2: Totsiens, Sugarplum

See all formats and editions

Anri se verjaardag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaardagpartytjie ooit.

Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette ... Gaan Sugarplum aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word?

Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaardag van Anri se hele lewe wees?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.56
Product Details
LAPA Uitgewers
0799356298 / 9780799356298
eBook (EPUB)
17/04/2012
Afrikaans
51 pages
Copy: 10%; print: 10%