Image for Stalmaats 3: Anri se plan

Stalmaats 3: Anri se plan

See all formats and editions

Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek.

Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle.

Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reel.

Maar dan gebeur 'n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het - voor dit te laat is vir Nomhle?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.56
Product Details
LAPA Uitgewers
0799356301 / 9780799356304
eBook (EPUB)
17/04/2012
Afrikaans
47 pages
Copy: 10%; print: 10%