Image for Word 'n influencer

Word 'n influencer

See all formats and editions

Moet 'n mens gewild wees om geld te maak uit sosiale media?

Nee!Daar is egter 'n hele rits duur lesse wat verified influencers, of erkende meningsvormers (daai met die blou regmerkies), almal op die harde maniergeleer het.Tradisionele media speel toenemend tweede viool vir digitale en sosiale media - 'n rewolusie wat aan inhoudskeppers ongekende (en lonende!) nuwe geleenthede bied.

Elma Smit het in 2019 as aanbieder die hoogste sport bereik: sy is deur twee globale organisasies gekies om die verteenwoordiger van huldigitale inhoud by twee verskillende wereldbekertoernooie in minder as ses maande te wees.

Tog het sy in dieselfde tydperk meer munt daaruit geslaan om'n influencer te wees as uit enigiets anders.In Word 'n Influencer laat een van SA se topinhoudskeppers en -influencers vir die eerste keer die aap uit die mou oor hoe 'n mens 'n lojale gehoor opbou, hoeveel jy vir geborgde veldtogte kan vra en hoe om die vele slaggate te vermy.Nadia Jaftha, Katinka die Kat, Bouwer Bosch en Rachel Kolisi tel onder die uitgelese geselskap van influencers wat ook hul geheime deel, terwyl plaaslikeen oorsese bemarkingsghoeroes verduidelik waarna hulle op soek is wanneer daar op influencers vir veldtogte besluit word.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.52
Product Details
LAPA Uitgewers
0799399833 / 9780799399837
eBook (EPUB)
16/09/2020
English
160 pages
Copy: 10%; print: 10%