Image for Goud kan nie roes nie

Goud kan nie roes nie

See all formats and editions

'n Antieke ekspedisie. 'n Naelbyt-avontuur. 'n Aangrypende liefde. Con Slaughter - myningenieur, rewolwervegter en avonturier - maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as 'n millennium nadat die koningin van Skeba 'n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het.

Verstrengel in 'n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd 'n koel in die rug.

Hy vind vir 'n wyle vrede in die arms van sy Lorelei, maar Britse en Duitse Militre Intelligensie trek die strop al nouer.

Slaughter leef op 'n mespunt: van 'n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog.

Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word.

Paul-Constant Smit se Goud kan nie roes nie is 'n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir 'n vervlo tyd.

Read More
Available
£8.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1485903262 / 9781485903260
eBook (EPUB)
01/06/2016
Afrikaans
424 pages
Copy: 10%; print: 10%