Image for Djin in 'N Koffiekan

Djin in 'N Koffiekan

See all formats and editions

TClea Cilliers, student en entrepreneur, wag nie vir 'n djin in 'n lamp om haar wense te bewaarheid nie.

Sy gebruik haar erfgeld om 'n baristafiets en koffiepitte te koop sodat sy aan haar oorbeskermende broers kan bewys sy kan op haar eie voete staan.

Bedags is sy barista by haar koffiestasie in die middestad sodat sy saans lesings kan bywoon vir haar BA-graad.

Pierre Grundling se besigheidsaanbod wat die geleentheid insluit om 'n agtiende-eeuse dagboek in Afrikaans te vertaal, verander alles.

Haar lewe raak so vervleg met die avonture van die dagboekskrywer en die ontstaan van die koffiekultuur, dat sy begin vermoed dat koffie dalk wel 'n towerdrankie is.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.32
Product Details
Lapa Publishers
177635897X / 9781776358977
eBook (EPUB)
01/05/2023
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%