Image for Saterdag val ek vir jou

Saterdag val ek vir jou

See all formats and editions

Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie.

Sy bewaar haar hart veilig agter ysmure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is.

Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op 'n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe: 'n hopeless romantic wat met haar hart in plaas van haar kop dink.

Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het om vir Delia op 'n meisie verlief te maak.

Daar volg 'n reeks warrelwind afsprake en 'n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk kan maak of breek.

Delia het net nie in ag geneem dat die meisie wat uit sonskyn en reenboe aanmekaargesit is dalk die een kan wees wat haar hart gaan steel nie.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£6.72
Product Details
Lapa Publishers
0637001974 / 9780637001977
eBook (EPUB)
01/06/2023
South Africa
English
160 pages
Copy: 10%; print: 10%