Image for BreinBliksem

BreinBliksem

See all formats and editions

Liewe leser. Hierdie boek kom met 'n waarskuwing - sien bladsy 1.

Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS!BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman.

Hy s oor die boek: "e;'n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek 'n laaitie van so vyftien, sestien gesien met 'n ketting om sy nek.

Dit was nie 'n hangertjie nie, maar 'n ketting soos di waarmee jy 'n hek sou toesluit.

Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op 'n manier sy storie."e;

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624078183 / 9780624078180
Ebook
17/12/2016
English
126 pages