Image for Die Klein boek van skitterende speelgoed: skitterende speelgoed

Die Klein boek van skitterende speelgoed: skitterende speelgoed

Part of the Die klein boek series
See all formats and editions

Klein boekies, maar hope pret!Ken jy die antwoord op die volgende?*; Sweet 'n mens as jy swem?*; Watse klere kan jou doodmaak?*; Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap?Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier ';klein boeke' leer!

Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer.

Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Read More
Available
£1.68
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776353994 / 9781776353996
eBook (EPUB)
01/06/2022
South Africa
English
24 pages
Copy: 10%; print: 10%