Image for Die Klein boek van skouspelagtige sport: skouspelagtige sport

Die Klein boek van skouspelagtige sport: skouspelagtige sport

Part of the Die klein boek series
See all formats and editions

Klein boekies, maar hope pret!Ken jy die antwoord op die volgende?*; Sweet 'n mens as jy swem?*; Watse klere kan jou doodmaak?*; Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap?Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier ';klein boeke' leer!

Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer.

Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£1.68
Product Details
Lapa Publishers
177635401X / 9781776354016
eBook (EPUB)
01/06/2022
South Africa
English
24 pages
Copy: 10%; print: 10%